Produkkodes:

R1111 – Suiwel HPK 40

R1112 – Suiwel HPK 40 NPN Free

R1113 – Suiwel HPK 60

R1110 – Suiwel 32 Konsentraat Maize Free

R1128 – Scientific Bovine 21% Maize Free

R1129 – Scientific Bovine 23% Maize Free

Die AFGRI Hoë Proteïen Konsentraat Produk Reeks (AFGRI HPK) bestaan uit verskeie HPK’s om aan kliënte se behoeftes te voldoen. Die reeks is geformuleer met hoë-gehalte grondstowwe vir gemiddelde tot hoë melkproduksie uitsette. Raadpleeg ʼn AFGRI Tegniese Adviseur vir ‘n aanbeveling.

Voordele van AFGRI Suiwel HPK

  • Die HPK Produk Reeks is wetenskaplik geformuleer.
  • Die HPK Produk Reeks bevat geen herkouer byprodukte nie en kan dus nie bydra tot siektes soos malkoeisiekte nie.
  • Die HPK Produk Reeks bevat die nodige vitamiene en minerale vir verbeterde prestasie van melkkoeie.
  • Farmaseutiese middels soos buffers, gis, ensieme en addisionele minerale, om maar ‘n paar te noem, kan op aanvraag of voorskrif addisioneel tot suiwelprodukte bygevoeg word.