Produkkode:
R1167 – AminoMax
Kwaliteit Verbyvloeiproteïen Supplement vir Herkouers.
Voordele van AminoMax
- AminoMax™ word vervaardig deur ‘n hoogs gekontroleerde ensiematiese prosesseringstegnologie wat uniek is wêreldwyd.
- AminoMax™ het ‘n verbyvloeiproteïenwaarde van minimum 65% en is hoogs verteerbaar in die dunderm.
- AminoMax™ is ureum vry.
- AminoMax™ se aminosuurprofiel komplimenteer die aminosuur behoefte van herkouers in die laerspysverteringskanaal vir verskillende produksiefunksies soos bv. groei, vleis-, wol- en melkproduksie benodig.
- AminoMax™ is smaaklik en bevorder voerinname .
- AminoMax™ verminder stikstofuitskeiding by diere is dus omgewingsvriendelik.
- AminoMax™ verbeter die effektiwiteit van die dier se proteïenbenutting.
- AminoMax™ word geproduseer volgens “groen” tegnologie standaarde en is dus nie skadelik vir die omgewing nie en veilig om mee te werk.
- AminoMax™ hou geen gevaar van skadelike residu’s in melk of vleis van diere nie.