Produkkode:

R1197 – Bees Lek 45

Klaargemengde onderhoudslek vir beeste

Voordele van Bees Lek 45

  • Geskik vir beeste op lae kwaliteit weidings of ruvoer.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf.
  • Kan gebruik word om produksielekke te vermeng in ʼn 50:50 verhouding met grane.