Produkkode:

R1166 – D-Tech HPK

Hoë kwaliteit konsentraat vir uitgroei en afrond van speenkalwers, bulle, verse en skoudiere

Voordele van D-Tech HPK

  • Geskik vir vermenging van voere vir jong groeiende en volwasse beeste.
  • Finale mengsels voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
  • Finale mengsels voorsien hoë vlakke van rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
  • Finale mengsels word aanbeveel vir Fase C, -D en skoudiere.
  • Finale mengsels word aanbeveel vir verse op natuurlike weiding om dekmassa vroeër te bereik.
  • Bevat medikamente om die doeltreffendheid van energiebenutting te verbeter.