Produk Kodes:

R1028 –  Dairy-Mel Energy Balancer

R1024 – Dairy- Mel 17

R1025 – Dairy- Mel 19

R1026 – Dairy- Mel 21

Die Dairy-Mel reeks is geformuleer vir gebruik tesame met byna enige ruvoerbron vir hoë melkproduksie asook hoë melkvastestof uitsette.

Voordele van Dairy-Mel

  • Dairy-Mel produkte bevat hoë vlakke deurvloeiproteïen wat hoogs verteerbaar is om melkproduksie te verbeter en melk proteïene te optimaliseer.
  • Dairy-Mel produkte bevat ten minste 35% mielies.
  • Dairy-Mel produkte bevat ionofore en ander medikamente om rumengesondheid en voeromset verhouding te verbeter.
  • Dairy-Mel produkte is smaaklik.