Produkkodes:

R1010 – Ekono-Mel 15

R1011 – Ekono-Mel 17

R1012 – Ekono-Mel 19

R1013 – Ekono-Mel 21

Voordele van Ekono-Mel

  • Ekono-Mel is ‘n lae-digtheid suiwelmeel wat relatief hoë ureum vlakke bevat.
  • Ekono-Mel produkte word hoofsaaklik as aanvulling op ruvoer van hoogstaande kwaliteit gebruik vir gemiddelde melkproduksie uitsette.