Produkkode:

R1165 – Fintech HPK

Hoë kwaliteit konsentraat vir groei en afrond van beeste.

Voordele van Fintech HPK

  • Geskik vir vermenging van voere vir groei en afronding van beeste.
  • Finale mengsels voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
  • Finale mengsel voorsien voldoende rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
  • Word aanbeveel vir voerkraalbeeste.