Produkkode:

T2801P – Herbitech

Herbitech is ‘n volledige wildskorrel wat geskik is vir alle wildspesies.

Voordele van Herbitech

  • Herbitech is ‘n proteïen- en energie- supplement met gebalanseerde minerale en spoorminerale.
  • Herbitech is ureum-vry en bevat slegs natuurlike proteïenbronne.
  • Herbitech word in korrels geproduseer, wat dit windbestand maak en voorkom dat voëls die graankomponent opvreet.
  • Herbitech bevat lusern as ruvoerbron.
  • Herbitech kan as droogtevoer aangewend word.