Produkkode:

R1192 – Maxitech 32

Klaargemengde hoë kwaliteit produksielek vir beeste en skape.

Voordele van Maxitech 32

  • Geskik vir beeste en skape op lae kwaliteit weidings of ruvoer.
  • Geskikte supplement vir eerste-maal kalwers en eerste lam ooie op winterweiding.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf wat tot verbeterde reproduksie lei.