Produkkodes:

R1009 –  Midi-Mel Energy Balancer

R1020P – Midi-Mel 17

R1021P – Midi-Mel 19

R1022P – Midi-Mel 21

Die Midi-Mel reeks is geformuleer vir gebruik tesame met byna enige ruvoerbron vir bo-gemiddelde tot hoë melkproduksie uitsette.

Voordele van Midi-Mel

  • Midi-Mel produkte is smaaklik.
  • Midi-Mel produkte het ‘n goeie aminosuur profiel wat voordelig is vir melkproduksie en melkvastestowwe.
  • Midi-Mel produkte bevat ten minste 30% mielies.
  • Midi-Mel produkte bevat ionofore en ander medikamente om rumengesondheid en voeromset verhouding te verbeter.
  • Midi-Mel produkte bevat matige vlakke van ureum om aan die stikstof behoeftes van rumenmikrobes te voldoen.
  • Midi-Mel produkte bevat matige tot hoë deurvloeiproteïen fraksies waarvan die verteerbaarheid redelik hoog is.