Produkkode:

R1176P – Ooi+Lam Korrels

Voer vir verhoogde groei van lammers.

Voordele van Ooi+Lam Korrels

  • Aanvulling vir laat- dragtige ooie en ooie met lammers.
  • Effektief waar die weiding nie aan die voedingsvereistes voldoen nie.
  • Geskik vir ooie in swak kondisie en om reproduksie te verbeter.
  • Geskik vir prikkelvoeding vanaf 30-45 dae voor paring.
  • Kwaliteit grondstowwe word gebruik om verhoogde inname en maksimum
    prestasie te verseker.