Produkkode:

R1191 – Optitech 45

Klaargemengde hoë kwaliteit onderhoudslek vir beeste en skape.

Voordele van Optitech 45

  • Geskik vir beeste en skape op lae kwaliteit weidings of ruvoer.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf.
  • Kan gebruik word om produksielekke te vermeng in ʼn 50:50 verhouding met grane.