Produkkode:

R1194 – Ovitech 13

Hoë kwaliteit aanvulling vir skape op groen weidings.

Voordele van Ovitech 13

  • Geskik as aanvulling vir jong groeiende en volwasse produserende skape met voldoende groen aangeplante weidings.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van groen aangeplante weidings.
  • Voorsien hoë vlakke van Kalsium en Fosfor.
  • Voorsien hoë vlakke van rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir beter GDT asook melk- en wolproduksie.