Produkkode:

R1004 –  Prelac

Supplement vir suiwelkoeie tydens oorgangsfase.

Voordele van PreLac

  • AFGRI Oorgangsfase Produkte is geformuleer met hoë kwaliteit grondstowwe.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte is baie smaaklik.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte bevat anioon soute.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte bevat hoë vlakke aminosure, vitamiene en minerale om oorgangskoeie se prestasie te verbeter.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte bevat medikamente, giskulture, ensieme, ionofore ens.