Produkkode:

R1198 – Produksielek 25

Klaargemengde produksielek vir beeste en skape.

Voordele van Produksielek 25

  • Geskik vir beeste en skape op lae kwaliteit weidings.
  • Bevorder massatoename by jong groeiende diere.
  • Geskik supplement vir eerste-maal kalwers en eerste lam ooie op lae kwaliteit weiding.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Help om liggaamskondisie van produserende diere op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf.