Produkkode:

R7015 – Reprotech Jong Bul

Hoë kwaliteit byvoeding vir werkende jong bulle.

Voordele van Reprotech Jong Bul

  • Byvoeding vir jong groeiende bulle met ad lib hoë kwaliteit ruvoer en/of voldoende somer- en winterweidings beskikbaar.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
  • Voorsien hoë vlakke van rumen-verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
  • Voorsien hoë vlakke van spesifieke minerale en vitamiene om semen kwaliteit en kwantiteit te verbeter.
  • Word aanbeveel vir jong semenskenker bulle.
  • Bevat medikamente om die doeltreffendheid van energiebenutting te verbeter.