Produkkode: 

R7058 – Reprotech Teel Koei

Hoë kwaliteit aanvulling vir embrio-skenker en ontvanger koeie.

Voordele van Reprotech Teelkoei

  • Aanvulling vir koeie en verse met ad lib hoë kwaliteit ruvoer en/of voldoende somer- en winterweidings beskikbaar.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
  • Voorsien hoë vlakke van rumen-verbyvloeiproteïen en energie vir verbeterde prestasie.
  • Voorsien hoë vlakke van spesifieke minerale en vitamiene om produksie van hoë kwaliteit en kwantiteit follikels en embrio’s te bevorder.
  • Word aanbeveel vir embrio-skenker en- ontvanger diere.