Produkkodes:

R1039 – Scientific Bovine HE Balancer

R1093 – Scientific Bovine HE 17

R1094 – Scientific Bovine HE 19

R1095 – Scientific Bovine HE 21

Scientific Bovine HE (Hoë Energie) produkte is geformuleer om saam met ‘n wye verskeidenheid ruvoerbronne gebruik te word vir uitnemende melkkoei prestasie.
Voordele van Scientific Bovine HE
  • Scientific Bovine HE produkte het ‘n hoë energieinhoud en is perfek gebalaseerd om hoë melkproduksie, gesondheid en reproduksie te onderhou.
  • Scientific Bovine HE produkte bevat hoë vlakke van  hoogs verteerbare deurvloeiproteïen wat melkproduksie verhoog en melkproteïenvlakke optimaliseer.
  • Scientific Bovine HE produkte bevat ionofore en ander medikamente om rumengesondheid en voeromset verhouding te verbeter.
  • Scientific Bovine HE produkte is smaaklik.