Produkkode:

R1130 – Scientific Kalf Aanvangs

Aanvangsmeel vir jong kalwers.

Voordele van Scientific Kalf Aanvangs

  • Produk is baie smaaklik om inname te verbeter.
  • Produk is hoog in natuurlike proteïen en ureum-vry. Ureum is nie voordelig vir die ontwikkeling van jong kalwers nie.
  • Geformuleer om aan die aminosuur behoeftes van die kalf te voldoen.
  • Bevat medikamente om die voeromset en gesondheid van die kalf te verbeter.