Produkkode:

R1131 – Scientific Vers Groei

Groeimeel vir ouer verse.

Voordele van Scientific Vers Groei

  • Byvoeding vir ouer verse op weiding en/of hooi ad lib.
  • Hierdie produk is baie smaaklik om inname te verbeter.
  • Hierdie produk is hoog in natuurlike proteïen en ureum-vry.
  • Produk bevat medikamente om die voeromset en gesondheid van die vers te verbeter.