Produkkodes:

R1132 – Scientific Volledige Kalf

Hoë kwaliteit volledige groeimeel vir jong kalwers.

Voordele van Scientific Volledige Kalf

  • Produk is baie smaaklik om inname te verbeter.
  • Produk is hoog in natuurlike proteïen en ureum-vry. Ureum is nie voordelig vir die ontwikkeling van jong kalwers nie.
  • Geformuleer om aan die aminosuur behoeftes van die kalf te voldoen.
  • Bevat medikamente om die voeromset en gesondheid van die kalf te verbeter.