Produkkodes: 

R1103P – Top Mel Semi Volledig

R1106P – Midi Mel Semi Volledig

R1107P – Scientific Bovine Kuilvoer Semi-Volledig

R1109P – Scientific Bovine Semi Volledig

R1108P – Scientific Bovine Hoë Energie Semi Volledig

Semi Volledige Produkte is ‘n reeks semi-volledige suiwelvoere wat geformuleer is vir gemiddelde tot hoë melkproduksie uitsette.

Voordele van Semi Volledig

  • Semi Volledige Produkte is smaaklik en wetenskaplik geformuleer.
  • Semi Volledige Produkte bevat ten minste 25-30% ruvoer.
  • Semi Volledige Produkte se ruvoerfraksie is hoofsaaklik lusern gebaseer.
  • Semi Volledige Produkte word verpil om vermorsing te voorkom en hantering te vergemaklik.
  • Semi Volledige Produkte bevat die nodige medikamente, vitamiene en minerale vir gebalanseerd melkkoei diëte.