Produkkode:

R1193 Supertech 25

Klaargemengde hoë kwaliteit produksielek vir skape en bokke.

Voordele van Supertech 25

  • Geskik vir produserende skape en bokke op lae kwaliteit weidings of ruvoer.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Voorsien hoë vlakke van rume- verbyvloeiproteïen en energie vir beter GDT asook melk- en wolproduksie.
  • Word aanbeveel vir prikkelvoeding, dragtige- en lakterende ooie en uitgroei van jong kleinvee.