Produkkode: 

R1224 – Supertech HPK

Konsentraat vir meng van hoë kwaliteit supplemente vir skape en bokke.

Voordele van Supertech HPK

  • Geskik vir produserende skape en bokke op lae kwaliteit weidings of ruvoer.
  • Finale mengsels voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Finale mengsels voorsien hoë vlakke van rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir beter GDT asook melk- en wolproduksie.
  • Word aanbeveel vir prikkelvoeding, dragtige- en lakterende ooie en uitgroei van jong kleinvee.