Produkkode:

P1563 – Topgro Afrond

Afrondingsvoer vir braaikuikens vanaf 28 dae ouderdom tot slagting

Voordele van Topgro Afrond

  • Voldoen aan die voedingsbehoeftes van braaikuikens gedurende  die afrondingsperiode.
  • Smaaklike voer om inname en liggaamsontwikkeling te bevorder.
  • Hoogs verteerbare proteïen om liggaamsmassa ontwikkeling te optimaliseer.
  • Bevat standaard groeibevorderaar en koksidiostaat vir optimale produksie en winsgewendheid.