Produkkode:

P1562 – Topgro Groei

Groei voer vir ontwikkelende braaikuikens vanaf 18 dae tot 32 dae ouderdom

Voordele van Topgro Groei

  • Voldoen aan die voedingsbehoeftes van braaikuikens gedurende die groei periode.
  • Smaaklike voer om inname en liggaamsontwikkeling te bevorder.
  • Hoogs verteerbare proteïen om liggaamsmassa ontwikkeling te optimaliseer.
  • Bevat standaard groeibevorderaar en koksidiostaat vir optimale produksie en winsgewendheid.