Produkkode:

T2802P – Trophytech Complete

‘n Gespesialiseerde volledige 15mm wildskorrel wat hoofsaaklik vir Trofee en Eksotiese wildspesies aangewend word.

Voordele van Trophytech Complete

  • ‘n Gespesialiseerde produk wat gebalanseerde hoeveelhede energie, proteïen en minerale voorsien vir trofee wild van alle spesies.
  • Bevat hoë vlakke verbyvloeiproteïen en aminosure.
  • Ureum-vry. Bevat slegs natuurlike proteïen bronne.
  • In korrelvorm, is windbestand en verhoed dat voëls die graankomponent uitsoek.
  • Bevat lusern as ‘n ruvoerbron.
  • Hoog in energie.
  • ‘n Spesiaal geformuleerde voormengsel pak kan bygevoeg word vir die bevordering van vrugbaarheid.