Produkkode:

R1150 – Volledige Beesvetmes

Hoë kwaliteit volledige voer vir groei en afrond van beeste.

Voordele van Volledige Beesvetmes

  • Volledige voer vir afronding van beeste.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
  • Voorsien voldoende rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
  • Word aanbeveel vir voerkraalbeeste asook uitgroei van jong diere.