Produkkode:

R1156 – Volledige D-Tech

Hoë kwaliteit volledige voer vir jong speenkalwers, groeiende bulle of verse en skoudiere.

Voordele van Volledige D-Tech

  • Volledige voer vir jong groeiende en volwasse beeste met ad lib ruvoer en/of voldoende somer- en winterweidings beskikbaar.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie, vir maksimum prestasie.
  • Voorsien hoë vlakke van rumen -verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
  • Word aanbeveel vir Fase C, D en skoudiere.
  • Word aanbeveel vir verse om dekmassa vroeër te bereik.
  • Bevat medikamente om die doeltreffendheid van energiebenutting te verbeter.