Produkkode:

R1179P – Volledige Skaap Afrondkorrels

Volledige voer vir die afrond van skape.

Voordele van Volledige Skaap Afrondkorrels

  • Voer skaap afrondkorrels aan skape in voerkrale.
  • Bevat Ammoniumchloried om nier -en blaasstene by skape te voorkom.
  • Bevat groeibevorderaars om groei en voeromset te verbeter.
  • Kwaliteit grondstowwe word gebruik om verhoogde inname en maksimum prestasie te verseker.