Produkkode:

R1210 – Wintertech HPK

Hoë kwaliteit lekkonsentraat vir beeste en skape.

Voordele van Wintertech HPK

  • Geskik vir vermenging van hoë kwaliteit onderhouds- en produksie-lekke vir beeste en skape.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf.