Perspektief op Hipokalsemie en Melkkoors

– Bekamp Melkkoors vir Winsgewende Melkboerdery – Inleiding Die voeding en bestuur van suiwelkoeie tydens die oorgangsfase (21 dae voor tot 21 dae na kalf) het in die afgelope jare baie aandag geniet. Dit is met reg so omdat probleme tydens hierdie fase die wins van ‘n koei vir die spesifieke laktasie totaal kan erodeer. […]

Could a yogurt a day keep diabetes away?

A high intake of yogurt may be associated with a lower risk of developing type 2 diabetes, suggests a new meta-analysis. Read the full article here Published by Dairy Reporter

Nuwe Insig Nodig om Super Genetika Optimaal te Ontgin

Dr Heinri Spangenberg, direkteur tegniese verkope: AFGRI Veevoere Data oor die afgelope paar dekades toon ‘n duidelik afname in die vrugbaarheid van veral hoog produserende kuddes en dus ‘n toename in die interkalfperiode (IKP), dae oop na kalwing en aantal inseminasies per konsepsie. Die rede waarskynlik omdat die moderne koei se genetiese vermoë om enorme […]

Vinnige Herstel Van Varskoeie

VINNIGE HERSTEL VAN VARSKOEIE  – ‘n Maklike en Natuurlike Oplossing – Deur Dr. Heinri Spangenberg – Direkteur: Tegniese Verkope Afgri Veevoere Moderne suiwelbestuur begin met gesonde diere en is ʼn uitdaging wat toewyding verg, veral gedurende die oorgangsfase of 21 dae voor en na kalwing. Voldoende droëmateriaalinname (DMI) by vars koeie tot met 3 weke […]

Seasonal Climate Watch December 2014 to April 2015

Seasonal Climate Watch December 2014 to April 2015 Download the Seasonal Climate Watch Here

Quote from B. C. Forbes

Quote from Dwight D. Eisenhower