Produkkode: 

R1211 – Somertech HPK

Hoë kwaliteit somer lekkonsentraat vir beeste en skape.

Voordele van Somertech HPK

  • Geskik vir vermenging van hoë kwaliteit produksielekke vir beeste en skape op somerweiding sowel as aangeplante weiding.
  • Finale mengsels voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir ekonomiese benutting van somerweidings.
  • Finale mengsels voorsien hoë vlakke van rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir verbeterde GDT, melkproduksie en wolgroei by skape.
  • Finale mengsels word aanbeveel vir “backgrounding” van speenkalwers en die uitgroei van vervangingsverse en fase D bulle.