Produkkode:
R1130 – Scientific Kalf Aanvangs
Aanvangsmeel vir jong kalwers.
Voordele van Scientific Kalf Aanvangs
- 
Produk is baie smaaklik om inname te verbeter.
- 
Produk is hoog in natuurlike proteïen en ureum-vry. Ureum is nie voordelig vir die ontwikkeling van jong kalwers nie.
- 
Geformuleer om aan die aminosuur behoeftes van die kalf te voldoen.
- 
Bevat medikamente om die voeromset en gesondheid van die kalf te verbeter.



.png)

