Nutrient Requirements of Pigs at Different Life Stages

Ruan Nowers: Tegniese Adviseur, AFGRI Veevoere Feed is one of the most critical factors in producing high-quality animal protein. As pigs grow, their nutritional needs evolve, necessitating a comprehensive understanding of these changing requirements to optimize growth, health, and productivity. Pigs experience several distinct life stages, each characterized by specific physiological changes that demand tailored […]

Gars as ʼn Bron van Stysel in Skaaprantsoene

deur Pieter Louw.     Met die huidige hoë mielieprys moet daar gekyk word na goedkoper of alternatiewe bronne van energie vir skaapgroei en afrondrantsoene. Daar is verskeie opsies wat oorweeg kan word wat soortgelyke groei bewerkstellig sowel as die produksie van die besigheid handhaaf. Met weersomstandighede wat ideaal is vir die produksie van gars, […]

Importance of feed intake in commercial layer systems

 By Herman Rossouw, technical advisor,  AFGRI Animal Feeds The feed component of the average poultry production system makes up 70% of all expenses. Given the sharp increase in feed prices these past three years, there is renewed focus on the consumption and effectiveness of rations. In March this year, the average layer meal was 80% […]

Feeding the transition cow

By SP Els, AFGRI Animal Feeds Sound nutrition and management practices during the transition period will have a positive financial impact on dairy businesses. Most farmers have specific, quantifiable goals regarding milk production, milk solids, feed and labour costs, and profitability in terms of profit per hectare or per cow. However, it seems that the […]

Voerpryse in die Kollig

Jaco du Plessis: Tegniese Adviseur – AFGRI Veevoere Voerpryse. ‘n Onderwerp vir bespreking in die landbousektor wat al verskeie individue laat sweet het. Die boer wat die voer aankoop of die verkose kandidaat van die voermaatskappy wat die prysbrief by die plaas moet gaan afgee. Dit mag dalk lyk of voerpryse die hoogte inskiet die […]

Proteïene: Kwaliteit en Bronne

Leon Botha AFGRI Veevoere.   Produkte word maklik vergelyk op prys wanneer die sakkaartjie waardes van ru-proteïen dieselfde is. Tog is hierdie ʼn baie breë term wat ons nie veel oor die produk se kwaliteit of verwagte produksie inlig nie. Wanneer proteïen bronne oorweeg word is dit belangrik om aspekte soos ouderdom van dier, produksiestadium, […]

Oesreste

Danie du Toit, AFGRI VeevoereTegniese Adviseur Inleiding: Met die uitdagings wat landbouprodusente in die gesig staar, moet grond, weidings, vee en oesreste ten volle benut word om winsgewendheid te verseker. Die natuurlike weidings in die oostelike dele van Suid-Afrika bestaan uit suurgras wat baie goeie voedingswaarde in die somer bied, maar marginaal tot laag in […]