Produkkode:
R1131 – Scientific Vers Groei
Groeimeel vir ouer verse.
Voordele van Scientific Vers Groei
- 
Byvoeding vir ouer verse op weiding en/of hooi ad lib.
 - 
Hierdie produk is baie smaaklik om inname te verbeter.
 - 
Hierdie produk is hoog in natuurlike proteïen en ureum-vry.
 - 
Produk bevat medikamente om die voeromset en gesondheid van die vers te verbeter.
 



.png)

