Produkkode:
R1198 – Produksielek 25
Klaargemengde produksielek vir beeste en skape.
Voordele van Produksielek 25
- 
Geskik vir beeste en skape op lae kwaliteit weidings.
- 
Bevorder massatoename by jong groeiende diere.
- 
Geskik supplement vir eerste-maal kalwers en eerste lam ooie op lae kwaliteit weiding.
- 
Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
- 
Help om liggaamskondisie van produserende diere op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf.



.png)

