Produkkode:

R1194 – Gro-Tech 17

Hoë kwaliteit aanvulling vir jong groeiende beeste op somerweidings.

Voordele van Grotech 17

  • Geskik as aanvulling vir jong groeiende en volwasse beeste met voldoende groen- of aangeplante-weidings.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van groen weidings.
  • Voorsien hoë vlakke van rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir verbeterde GDT asook melkproduksie.
  • Word aanbeveel vir “backgrounding” van speenkalwers en die uitgroei van vervangingsverse en fase D bulle.