Produkkode:

T2804P – GameTech

Gametech 16 is ‘n volledige wildskorrel wat geskik is vir alle wildspesies.

Voordele van Gametech 16

  • Gametech 16 is ‘n gespesialiseerde produk en voorsien gebalanseerde hoeveelhede energie, proteïen en minerale vir trofee wild van alle spesies.
  • Gametech 16 bevat hoë vlakke verbyvloeiproteïen en aminosure.
  • Gametech 16 is ureum-vry. Bevat slegs natuurlike proteïen bronne.
  • Gametech 16 is in korrelvorm, is windbestand en verhoed dat voëls die graankomponent uitsoek.
  • Gametech 16 bevat lusern as ‘n ruvoerbron.
  • Gametech 16 is hoog in energie.