Produkkode: 

R1208 – Lekkonsentraat

Lekkonsentraat vir beeste en skape.

Voordele van Afgri Lekkonsentraat

  • Geskik vir vermenging van onderhouds- en produksielekke vir beeste en skape.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf.