Produkkode:

P1328 – Optilay 40

Lêhen meel vir henne vanaf 40 weke tot 59 weke ouderdom.

Voordele van Optilay 40

  • Voldoen aan die voedingsbehoeftes van lêhenne vanaf 40 weke tot 59 weke ouderdom.
  • Smaaklike voer om inname en eierproduksie aan te moedig.
  • Bevorder die grootte van eiers.
  • Optimaliseer produksie en winsgewendheid.