Produkkode:
R1194 – Ovitech 13
Hoë kwaliteit aanvulling vir skape op groen weidings.
Voordele van Ovitech 13
- 
Geskik as aanvulling vir jong groeiende en volwasse produserende skape met voldoende groen aangeplante weidings.
 - 
Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit natuurlike proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en energie vir ekonomiese benutting van groen aangeplante weidings.
 - 
Voorsien hoë vlakke van Kalsium en Fosfor.
 - 
Voorsien hoë vlakke van rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir beter GDT asook melk- en wolproduksie.
 



.png)

