Produkkode:

R1199 – Skaaplek 35

Klaargemengde onderhoudslek vir skape.

Voordele van Skaaplek 35

  • Geskik vir skape op lae kwaliteit weidings of ruvoer.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
  • Beperk verlies in liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere.
  • Kan gebruik word om produksielekke te vermeng in ‘n 2:1 verhouding met grane.