Produkkode: 

R1214 – ProFos

Klaargemengde fosfaat-sout spoormineraal- aanvulling vir herkouers.

Voordele van ProFos

  • Is ‘n klaargemengde mineraal- aanvulling vir beeste en skape op natuurlike groen weiding.
  • Voorsien ’n volledige reeks noodsaaklike spoorminerale in die korrekte verhouding tot fosfor.
  • Bevat 17% ru-proteïen wat help om rumen funksie te optimaliseer, veral tydens mid-somer droogtes.
  • Stimuleer voerinname en groei van produserende en groeiende diere.
  • Kan as ‘n oorgangslek vir beeste gebruik word deur dit met Beeslek 45 in 1:1 verhouding te meng.