Produkkodes:

R1001 – Dry-Tech

R1002 – Pasture Dry

R1004 – Prelac

R1003 – Reserve Booster

Reserve Booster

Supplement vir suiwelkoeie tydens oorgangsfase

Voordele van ReserveBooster

  • AFGRI Oorgangsfase Produkte is geformuleer met hoë kwaliteit grondstowwe.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte is baie smaaklik.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte bevat anioon soute.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte bevat hoë vlakke aminosure, vitamiene en minerale om oorgangskoeie se prestasie te verbeter.
  • AFGRI Oorgangsfase Produkte bevat medikamente, giskulture, ensieme, ionofore ens.