Produkkode:

R1187 – Skaap Voerkraal HPK

Hoë kwaliteit konsentraat vir groei en afrond van skape.

Voordele van Skaap Voerkraal HPK

  • Geskik vir vermenging van voer vir die groei en afrond van kleinvee.
  • Finale mengsels voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
  • Finale mengsels voorsien voldoende rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
  • Word aanbeveel vir kleinvee in voerkrale.