Produkkode:

R1177P – Stoetram Korrels

Voer vir groei en ontwikkeling van ramme.

Voordele van Stoetram Korrels

  • Aanvulling vir die uitgroei en afronding van ramme.
  • Bevat medikamente vir die voorkoming van nier- en blaasstene.
  • Effektief waar weiding nie aan die voedingsvereistes voldoen nie.
  • Geskik vir ramme in swak kondisie voor paring asook afronding van skoudiere.
  • Kwaliteit grondstowwe word gebruik om verhoogde inname en maksimum prestasie te verseker.