Produkkode:

R1178P – Volledige Skaap Aanvangskorrels

Volledige aanvangsvoer vir afrond van skape.

Voordele van Volledige Skaap Aanvangskorrels

  • Geen addisionele ruvoer word benodig tydens aanpassingsperiode nie.
  • Bevat Ammoniumchloried om nier- en blaasstene by skape te voorkom.
  • Bevat groeibevorderaars om groei en voeromset te verbeter.
  • Kwaliteit grondstowwe word gebruik om verhoogde inname en maksimum prestasie te verseker.