ExelMel Logo

Produkkodes:

R1036 – Exel-Mel 10 NPN Free

R1040 – Exel-Mel 12 NPN Free

R1041 – Exel-Mel 15 NPN Free

R1042 – Exel-Mel 17 NPN Free

R1043 – Exel-Mel 19 NPN Free

ExelMel Logo
Exel-Mel produkte is ureum-vry en geformuleer vir gebruik saam met byna enige ruvoer vir hoë melkproduksie en melkvastestowwe.

Voordele van Exel-Mel

  • Exel-Mel produkte is ureum-vry.
  • Exel-Mel produkte het ‘n hoë energieinhoud en is perfek gebalanseerd om hoë melkproduksie, gesondheid en reproduksie te onderhou.
  • Scientific Bovine produkte bevat hoë vlakke van hoogs verteerbare deurvloeiproteïen wat melkproduksie verhoog en melkproteïenevlakke optimaliseer.
  • Exel-Mel produkte bevat ionofore en ander medikamente om rumengesondheid en voeromset verhouding te verbeter.
  • Exel-Mel produkte is smaaklik.