Produkkodes:

R1038 – Scientific Bovine Energy Balancer

R1029 – Scientific Bovine 15

R1030 – Scientific Bovine 17

R1031 – Scientific Bovine 19

Scientific Bovine produkte is geformuleer om saam met ‘n wye verskeidenheid ruvoerbronne gebruik te word vir uitnemende melkkoei prestasie.

Voordele van Scientific Bovine 

  • Scientific Bovine HE produkte het ‘n hoë energieinhoud en is perfek gebalaseerd om hoë melkproduksie, gesondheid en reproduksie te onderhou.
  • Scientific Bovine HE produkte bevaat hoë vlakke van hoogs verteerbare deurvloeiproteïene wat melkproduksie verhoog en melkproteïenevlakke optimaliseer.
  • Scientific Bovine HE produkte bevat ionofore en ander medikamente om rumengesondheid en voeromset verhouding te verbeter.
  • Scientific Bovine HE produkte is smaaklik.